Quantcast
Channel: Nuus » HOOP Projek
Browsing all 30 articles
Browse latest View live

Nuwe US-leerstoel wil intellektuele eiendomsreg in SA weer lewenskragtig maak

Daar bestaan ʼn algemene opvatting dat die intellektuele eiendomsreg in Suid-Afrika agteruitgegaan het, sê prof Owen Dean, die eerste bekleër van die nuwe Anton Mostert Leerstoel in Intellektuele...

View Article



US haal wêreld-ranglys vir die eerste keer

“Dit is ʼn eerbetoon waarvan ons beskeie kennis neem, maar wat opnuut beklemtoon dat ons toekomsgerigte visie en die aanwending van ons bewese kundigheid om ons aktiewe rolspeling en relevansie globaal...

View Article

Institusionele Bevordering is enjinkamer vir oorlewing van...

‘n Fondsinsamelingsveldtog is daarop gemik om volhoubare akademiese uitnemendheid in hoër onderwys vir die volgende generasie te verseker. Dit is hoe prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die...

View Article

US pryk nou ook op Times Higher Education ranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) pryk nou ook op die Times Higher Education World University Rankings. Op dié lys van die voorste 400 universiteite in die wêreld lê die US op die posisioneringsband...

View Article

Eeu-oue verbintenis bekragtig deur vernoeming van Carnegie Navorsingsruimte

Die verbintenis tussen die Universiteit Stellenbosch en die Carnegie Korporasie van New York wat meer as ’n eeu gelede gevestig is, is Vrydag bevestig toe die Navorsingsruimte in die JS Gericke...

View Article


USB-direkteur verduidelik hoe om entrepreneurs te ontwikkel

Dink aan ʼn suurlemoen. Waarvoor kan jy ʼn suurlemoen alles gebruik? Dít was die ongewone vraag wat professor John Powell, Direkteur van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB), aan die gehoor...

View Article

Kundiges lê basis vir SIGLA se werksaamhede

Kundiges op die gebied van sekuritet, politiek, menseregte en krygskunde het die basis gelê vir die toekomstige werksaamhede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Sekerheidsinstituut vir...

View Article

Suksesse van HOOP Projek hierdie week gevier

Die suksesse van die Universiteit Stellenbosch (US) se HOOP Projek word hierdie week kampuswyd gevier. Die HOOP Projek, in Julie 2010 van stapel gestuur, is ʼn kampuswye inisiatief waardeur die...

View Article


Universiteit Stellenbosch oortref R1,75 miljard fondswerwingsteiken

“Dit is met groot waardering dat ek vanaand kan aankondig dat sedert 2007, die Universiteit baie amper twee miljard rand in donasies, toewysings, navorsingskontrakte en borgskappe ontvang het. Dit maak...

View Article


Hip Hope Jam resoneer oor Rooiplein

Die strelende jazz-klanke van “Hip Hope Jam”, spesiaal geskryf vir Hoop Inspireer – Rap, Poetry & jazz,ʼn buitelug geleentheid wat deel vorm van die vieringe van die suksesse van die HOOP Projek...

View Article

Maties en Distell span kragte saam vir groentetuinprojek

Die Universiteit Stellenbosch (US) se betrokkenheid by die plaasgemeenskap van die wynlandgoed Middelvlei in Onderpapegaaiberg in Stellenbosch is gister (12 April 2012) betekenisvol uitgebrei met die...

View Article

Teologie-lesingsreeks skop af met debat oor gay-wees

Bybeltekste wat in debatte oor homoseksualiteit gebruik word, handel nie oor seksuele oriëntasie nie, maar wel oor seksuele gedrag. Só meen prof Louis Jonker van die Dissiplinegroep Ou en Nuwe...

View Article

Ingenieurswese vier suksesse van sy HOOP Projek-inisiatiewe

“Dis ongelooflik hoe dinge ontplooi het en ons suksesse is fenomenaal. Ek wil elkeen gelukwens wat bygedra het om die HOOP Projek ‘n sukses te maak.” Dit was die boodskap van prof Arnold Schoonwinkel,...

View Article


Nuwe Voedselwetenskap-gebou ingewy

“Die US moet om hom kyk en met rolspelers in die bedryf hande vat en saamwerk – só kan die US ’n wêreldleier op die gebied van voedselwetenskap word.” Dít was die woorde van die Voorsitter en Stigter...

View Article

US open nuwe energie-besparende gebou vir fasiliteitsbestuur

ʼn Simbool van die 21ste eeuse werkplek, volhoubaarheid én energiebesparing. Dit is hoe die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Fasiliteitsbestuurgebou met sy klem op minimalisme en onbelemmerde sig...

View Article


Nuwe amaMaties Hub gaan dagstudente die ‘smaak van sukses gee’

“Dís wat ons met hierdie fasiliteit wil regkry – om vir dagstudente die voordele van koshuislewe te gee; om vir hulle die smaak van sukses te gee.” Dit is hoe prof Russel Botman, Rektor en...

View Article

Wes-Kaap moet groen ekonomiese naaf van SA wees sê Premier by sonenergie...

“Dit is die verklaarde doel van die Wes-Kaap Regering om hierdie provisnie die groen ekonomiese naaf van Suid-Afrika te maak en ons beplan om teen 2014 ten minste 10% van die elektrisiteit wat in die...

View Article


Howe moenie skuld kry vir gebrek aan transformasie, sê adv Wim Trengove

Adv Wim Trengove SC, ’n bekende regspraktisyn, verwerp die regering se aantyging dat die howe transformasie belemmer. In sy toespraak by die bekendstelling van ’n nuwe boek, Law and Poverty:...

View Article

SKA sal help om die Afrika-breinkwyn om te keer, sê rektor in Australië

Die feit dat die grootste deel van die Square Kilometre Array (SKA)-radioteleskoop in Afrika gebou gaan word, sal help om dié vasteland se breinkwyn om te keer. Só het prof Russel Botman, rektor en...

View Article

Stellenbosch Uitvoerende Burgemeester besoek SUSPI Uitreik Program

In ʼn week waarin Suid Afrikaners die prestasies van die land se mees geliefde leier, Nelson Mandela, vier, het die SUSPI Uitreikprogram die eer gehad om deur die Uitvoerende Burgemeester van...

View Article
Browsing all 30 articles
Browse latest View live